Maggie Siff

Maggie Siff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Junie 1974 (1974-06-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maggie Siff (gebore 21 Junie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Push (2009), Leaves of Grass (2009), en The 5th Wave (2016), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy